SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Somer deur Jaco Fouché is ‘n jeugroman oor twee seuns se vriendskap.
Maison, uit die onderdorp van Hawston, en André, uit die gegoede buurte van Onrus, begin ‘n onverwagse vriendskap tydens die somervakansie aan die einde van hulle laaste skooljaar. Saam eksperimenteer hulle met hul nuutgevonde vryheid. Beide van hulle word teruggehou deur moeilike gesinsverhoudinge, maar daar is ook besluite om te neem oor die toekoms en die mense wat hulle eendag wil wees.
Vendor Information
- Store Name: LekkerLees
- Vendor: LekkerLees
-
The Twilight Time – Karen Campbell
Seller: LekkerLees
R40,00 -
Bouncers and Boundaries – Peter and Graeme Pollock
Seller: LekkerLees
R30,00 -
Stories vir die extreme tiener se hart – Alice Gray
Seller: LekkerLees
R35,00 -
Acid Row – Minette Walters
Seller: LekkerLees
R28,00