SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Donker Delia, soos haar vriende haar noem, glo nie in die liefde nie. Sy bewaar haar hart veilig agter ystermure, nes die planeet Saturnus waarna haar geboortedag, Saterdag, vernoem is.
Toe sy haarself een Saterdag op Valentynsdag op ‘n troue bevind, ontmoet sy vir Phoebe: ‘n hopeless romantic wat met haar hart in plaas van haar kop dink. Vyf weke, belowe Phoebe. Dis al wat sy nodig het om vir Delia op ‘n meisie verlief te maak. Daar volg ‘n reeks warrelwind afsprake en ‘n weddenskap wat haar hele lewensuitkyk kan maak of breek. Delia het net nie in ag geneem dat die meisie wat uit sonskyn en reënboë aanmekaargesit is dalk die een kan wees wat haar hart gaan steel nie.
Vendor Information
- Store Name: MimiReads
- Vendor: MimiReads
-
Coucou, Lulu – Fanie Viljoen
Seller: MimiReads
R139,00 -
Toe ons in die ghrieshuis was – Maretha Maartens
Seller: MimiReads
R149,00 -
Jaco Jacobs Se Groot Klop-Klop Grappieboek
Seller: MimiReads
R89,00 -
Saam Kan Ons Enige Iets Doen – Caryl Hart & Ali Pye
Seller: MimiReads
R119,00 -
Sankind Lees Die Wind – Wendy Maartens
Seller: MimiReads
R129,00 -
Bravo! Charlie – Jacolet Van Den Berg
Seller: MimiReads
R169,00