SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Donker Delia, soos haar vriende haar noem, glo nie in die liefde nie. Sy bewaar haar hart veilig agter ystermure, nes die planeet Saturnus waarna haar geboortedag, Saterdag, vernoem is.
Toe sy haarself een Saterdag op Valentynsdag op ‘n troue bevind, ontmoet sy vir Phoebe: ‘n hopeless romantic wat met haar hart in plaas van haar kop dink. Vyf weke, belowe Phoebe. Dis al wat sy nodig het om vir Delia op ‘n meisie verlief te maak. Daar volg ‘n reeks warrelwind afsprake en ‘n weddenskap wat haar hele lewensuitkyk kan maak of breek. Delia het net nie in ag geneem dat die meisie wat uit sonskyn en reënboë aanmekaargesit is dalk die een kan wees wat haar hart gaan steel nie.
Vendor Information
- Store Name: MimiReads
- Vendor: MimiReads
-
Skep jou eie fotoplakboek – Anname Wolmarans
Seller: MimiReads
R129,00 -
Nick & I: An Adventure In Rugby – Rob Van Der Valk With Andy Colquhoun
Seller: MimiReads
R60,00 -
Tippie Doen Wiskunde – Vlak 2 Boek 5 – Leer Met Reptiele
Seller: MimiReads
R59,00 -
Die mooiste liefde is verby – Etienne van Heerden
Seller: MimiReads
R49,00 -
Wêreld van wolwe 1: Eerste bloed – Fanie Viljoen
Seller: MimiReads
R149,00 -
Murasie – Chanette Paul
Seller: MimiReads
R259,00