SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Donker Delia, soos haar vriende haar noem, glo nie in die liefde nie. Sy bewaar haar hart veilig agter ystermure, nes die planeet Saturnus waarna haar geboortedag, Saterdag, vernoem is.
Toe sy haarself een Saterdag op Valentynsdag op ‘n troue bevind, ontmoet sy vir Phoebe: ‘n hopeless romantic wat met haar hart in plaas van haar kop dink. Vyf weke, belowe Phoebe. Dis al wat sy nodig het om vir Delia op ‘n meisie verlief te maak. Daar volg ‘n reeks warrelwind afsprake en ‘n weddenskap wat haar hele lewensuitkyk kan maak of breek. Delia het net nie in ag geneem dat die meisie wat uit sonskyn en reënboë aanmekaargesit is dalk die een kan wees wat haar hart gaan steel nie.
Vendor Information
- Store Name: MimiReads
- Vendor: MimiReads
-
Hoeveel Tande Het ‘n Engel? – Jan Vermeulen
Seller: MimiReads
R119,00 -
Handwerk Vir Die Huis – Martini Nel
Seller: MimiReads
R79,00 -
Tippie doen wiskunde – Vlak R Boek 8 – Leer van rand en sent
Seller: MimiReads
R49,00 -
Wian En Die Viking Swaard – Nerine Ahlers
Seller: MimiReads
R149,00 -
Tafelversiering Vir Elke Geleentheid – Martini Nel
Seller: MimiReads
R89,00 -
Z Is For Zack: The Funfair – Jaco Jacobs
Seller: MimiReads
R49,00