SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Donker Delia, soos haar vriende haar noem, glo nie in die liefde nie. Sy bewaar haar hart veilig agter ystermure, nes die planeet Saturnus waarna haar geboortedag, Saterdag, vernoem is.
Toe sy haarself een Saterdag op Valentynsdag op ‘n troue bevind, ontmoet sy vir Phoebe: ‘n hopeless romantic wat met haar hart in plaas van haar kop dink. Vyf weke, belowe Phoebe. Dis al wat sy nodig het om vir Delia op ‘n meisie verlief te maak. Daar volg ‘n reeks warrelwind afsprake en ‘n weddenskap wat haar hele lewensuitkyk kan maak of breek. Delia het net nie in ag geneem dat die meisie wat uit sonskyn en reënboë aanmekaargesit is dalk die een kan wees wat haar hart gaan steel nie.
Vendor Information
- Store Name: MimiReads
- Vendor: MimiReads
-
Sprokie-Perde: Vonkel Die Eenhoring
Seller: MimiReads
R69,00 -
Vrae en Antwoorde vir die klaskamer – Graad 10 – 12
Seller: MimiReads
R159,00 -
Koningsdogters: Ragab – Anzil Kulsen
Seller: MimiReads
R99,00 -
Jy is wonderlik – Tshwanelo Serumola
Seller: MimiReads
R39,00 -
Tippie Doen Wiskunde – Vlak 2 Boek 1 – Ontdek In Die Oerwoud
Seller: MimiReads
R59,00 -
Tippie Does Maths – Level 2, Book 10 – Learning While Travelling The World
Seller: MimiReads
R59,00