SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Donker Delia, soos haar vriende haar noem, glo nie in die liefde nie. Sy bewaar haar hart veilig agter ystermure, nes die planeet Saturnus waarna haar geboortedag, Saterdag, vernoem is.
Toe sy haarself een Saterdag op Valentynsdag op ‘n troue bevind, ontmoet sy vir Phoebe: ‘n hopeless romantic wat met haar hart in plaas van haar kop dink. Vyf weke, belowe Phoebe. Dis al wat sy nodig het om vir Delia op ‘n meisie verlief te maak. Daar volg ‘n reeks warrelwind afsprake en ‘n weddenskap wat haar hele lewensuitkyk kan maak of breek. Delia het net nie in ag geneem dat die meisie wat uit sonskyn en reënboë aanmekaargesit is dalk die een kan wees wat haar hart gaan steel nie.
Vendor Information
- Store Name: MimiReads
- Vendor: MimiReads
-
Pattern Play
Seller: MimiReads
R39,00 -
Leer my lees met Tippie die olifant Plakker- en Aktiwiteitsboek
Seller: MimiReads
R149,00 -
Fitness For Life Manual – Matt Roberts
Seller: MimiReads
R199,00 -
Learn To Read – Level 2, Book 4 – Tippie Likes To Romp
Seller: MimiReads
R39,00 -
Magriet en Billie – Melanie Tait
Seller: MimiReads
R45,00 -
Speel-Speel Skoolgereed – Martie Pieterse
Seller: MimiReads
R69,00