SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Ruimtevaarder in opleiding leer die jong leser alles oor die ruimte, sterrekunde en die lewe aan boord die Internasionale Ruimtestasie. Deel van die In opleiding-reeks met oorgenoeg nuttige inligting en interessante feite oor die lewens van verskillende beroepsmense. Hierdie boeke sal jong lesers leer hoe om wiskunde en wetenskap te gebruik om die wêreld te ontdek, mense se lewens te red en geboue en masjiene te bou.
Eenvoudige aktiwiteite help kinders om hul vaardighede op ’n prettige wyse te toets en die inligting wat hul geleer het te versterk. Kan die kind ’n ruimtetuig herstel, ’n chemiese reaksie veroorsaak, die perfekte verband draai of ’n wolkekrabber bou? Loer binne-in een van hierdie interaktiewe boeke en vind uit hoe!
Vendor Information
- Store Name: MimiReads
- Vendor: MimiReads
-
Wêreld van Wolwe 2: Tweede Asem – Fanie Viljoen
Seller: MimiReads
R149,00 -
Chocolat – Joanne Harris
Seller: MimiReads
R69,00 -
Magriet hou konsert – Melanie Tait
Seller: MimiReads
R45,00 -
The Joy Diet – Martha Beck
Seller: MimiReads
R89,00 -
Gif – Annerle Barnard
Seller: MimiReads
R149,00 -
Patrick Holford’s New Optimum Nutrition Bible
Seller: MimiReads
R129,00