Riek & Niek: Superslak – Jaco Jacobs

R99,00

Hierdie boek is splinternuut!

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo
  • Bundling per vendor - just add to cart
SKU: MB218 Categories: , ,
Book Condition: Brand New
ISBN: 9781776252619
Book Cover: Softcover
MimiReads

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Spoetniek is nie ‘n gewone slak nie. Hy is GROTER as al die ander slakke in die skool se tuin. En VINNIGER ook.
Riek & Niek laat hom resies jaag teen die ander slakke. Hy wen elke keer. Maar nare Nanja hou nie van slakke nie. Daarom kla sy by juffrou Burp … e … juffrou Burk … en kort voor lank is arme Spoetniek se lewe in gevaar!
Kan Riek en Niek aan ‘n slim plan dink om Nanja terug te kry?