Reg In Die Middel Van Nêrens – Nellie Alberts

R129,00

Word aanbeveel vir ouderdomme 11 jaar en ouer

184 bladsye

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per vendor - just add to cart
SKU: MB320 Categories: , ,
Book Condition: Brand New
Book Cover: Softcover
MimiReads

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Vandre kyk op.  “Hel!” skree hy van die skrik.  Ys trek deur sy are;  sy hande klem die tablet vas.  Hy koes.  “Pasop, Pa!”  Hulle is in die draai.  Hy weet hulle gaan dit nie maak nie.

Die bakkie se agterkant skuif op die los bogrond.  Flitse wit kalkgrond, geelwit gras en blou lug tuimel oor mekaar.  Tussendeur die afgryslike klank van metaal wat skuur en skree, die gebrul van die dieselenjin en glas wat breek.

Dit voel soos ‘n eeu voor die voertuig ophou rol.

Dis binne sekondes verby.

Op soek na hulp vir sy pa na ‘n lelike motorongeluk, verdwaal Vandre heeltemal in die onbekende, dorre Boesmanland.  Dis ‘n stryd vir oorlewing teen die natuur, teen homself en teen die herinneringe wat hom jaag.

 

Vendor Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.