SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Vandre kyk op. “Hel!” skree hy van die skrik. Ys trek deur sy are; sy hande klem die tablet vas. Hy koes. “Pasop, Pa!” Hulle is in die draai. Hy weet hulle gaan dit nie maak nie.
Die bakkie se agterkant skuif op die los bogrond. Flitse wit kalkgrond, geelwit gras en blou lug tuimel oor mekaar. Tussendeur die afgryslike klank van metaal wat skuur en skree, die gebrul van die dieselenjin en glas wat breek.
Dit voel soos ‘n eeu voor die voertuig ophou rol.
Dis binne sekondes verby.
Op soek na hulp vir sy pa na ‘n lelike motorongeluk, verdwaal Vandre heeltemal in die onbekende, dorre Boesmanland. Dis ‘n stryd vir oorlewing teen die natuur, teen homself en teen die herinneringe wat hom jaag.
Vendor Information
- Store Name: MimiReads
- Vendor: MimiReads
-
Z is for Zack Box Set 5-in-1 – Jaco Jacobs
Seller: MimiReads
R279,00 -
Kaleidoscope Colouring: Magical Mermaids
Seller: MimiReads
R85,00 -
Die Verdwyning Van Seamus Smit – Nerine Ahlers
Seller: MimiReads
R119,00 -
Custard vir die siel – Susan Coetzer
Seller: MimiReads
R49,00 -
Speel-Speel Skoolgereed – Martie Pieterse
Seller: MimiReads
R69,00 -
Die Woud Van Sneeu En Ys – Frenette van Wyk
Seller: MimiReads
R199,00