SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Reën vir Stofvlei – Katherine Graham
R150,00
Looks like the book hasn’t been read much. No creases on the spine. No dog ears. Very little signs of use: The odd light, small stain on paper edges and very few pages. Old price sticker on the back. A good-looking copy.
1 in stock
- Free buyer protection
- Affordable shipping via Pudo
- Bundling per vendor - just add to cart
Description
Reën vir Stofvlei is Graham se eerste roman. Die boek is in Engels geskryf, maar in Afrikaans vertaal deur Elsa Silke.
Toe ek tien was, het ek geglo ek kan enigiets doen. Dis seker hoe dit met die meeste kinders is, maar ek het in
die gramadoelas grootgeword, in die middel van nêrens. Al wat ek geken het, was my ouers se winkel, ons yl troppie skape en die plaas waarop ons gewoon het. Dit was amper niks – ’n stofkorrel op die uitgestrekte, leë vlaktes van die Boesmanland. Dit was die veertigs en daar was ’n wêreldoorlog wat woed. Maar al waaraan ek kon dink, was die somerreën wat wegbly. Stofvlei was my hele wêreld, en dáár was alles wat ek liefgehad het. Toe die verlammende droogte dreig om ons plaas te vernietig en die lewe uit mens en dier te suig, het ek geweet ek moet iets probeer doen. Dít is die storie van hoe ons die plaas gered het.
Vendor Information
- Store Name: My Owl Bookshop
- Vendor: My Owl Bookshop
-
Gebore om te wen – Dr Kevin Leman
Seller: My Owl Bookshop
R50,00 -
Someone Else’s Garden – Dipika Rai
Seller: My Owl Bookshop
R50,00 -
A Time to Die – Wilbur Smith
Seller: My Owl Bookshop
R20,00 -
Sir David Pieter De Villiers Graaff: First Baronet Of De Grendel – Ebbe Dommisse
Seller: My Owl Bookshop
R80,00 -
Siembamba No 2 – Derick Jacobs Et Al.
Seller: My Owl Bookshop
R10,00 -
The Essential Finger Food Cookbook – Wendy Stephen
Seller: My Owl Bookshop
R90,00