SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
- You can only add books from one vendor at a time. You will need to place an order from the one vendor first before placing an order with another vendor.
Description
Piet-my-vrou
JOHANNA: Krisjan, wat mens van jouself weet, is belangriker as wat ander mense glo. Ek wil nie my naam red en my selfrespek verloor nie.
KRISJAN: Ek is jammer om dit vir jou te moet se, maar ek baklei vir meer as net vir jou.
JOHANNA: Ja, ek weet, Jy’s ‘n advokaat –
KRISJAN: Vererg hom. Dit gaan nie daaroor nie! Ek baklei vir die reg om naief te wees. Soos jy was. Vir die reg om om te gee. Dis hoekom jy in hierdie gernors is. Omdat jy vergeet het die wêreld is ‘n siek plek.
Nagspel
LINDER: Kom ons speel jy’s nie vir my bang nie. Kom ons speel jy vertrou my. Ons speel daar’s nie ‘n swerm polisie op pad hiernatoe nie: Hoe klink dit vir jou?
Sy reageer glad nie.
LINDER: Ons speel ek is nie ‘n tronkvoël nie, ek is sommer net ‘n mens. En jy ook. Kom ons speel jy’s gelukkig en ek is nie bang nie.
Vendor Information
- Store Name: Bee's Books
- Vendor: Bee's Books
- 5.00 rating from 1 review
-
Dark Angel – Sally Beauman
Vendor: Bee's Books
R50,00 -
How to Write Short Stories That Sell – Louise Boggess
Vendor: Bee's Books
R35,00 -
Origins: Our Place In Hubble’s Universe – John Gribbon, Simon Goodwin
Vendor: Bee's Books
R75,00 -
Leftover time to kill – Caitlin Thomas
Vendor: Bee's Books
R60,00 -
Saint Joan – Bernard Shaw
Vendor: Bee's Books
R40,00