Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 5 – R Vosloo & F Viljoen

Original price was: R120,00.Current price is: R60,00.

Very Good condition Softcover copy

ISBN: 9781770029262

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: ,
Book Condition: Very Good
Book Cover: Softcover
Bestbooks

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

‘n Leesboek soos min! Piekfyn Afrikaans Leesboek vir Eerste Addisionele Taal is volgens die vereistes vir leesonderrig in die lntermediêre Fase ontwikkel. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase. Wanneer leerders hierdie leesboek lees, gaan hulle hulself inleef in die wonderlike gebeure en karakters in elke storie en teks.
Maar die Piekfyn Afrikaans Leesboek bestaan nie net uit kort stories nie. Daar is ook langer stories en fotoverhale wat jong lesers nuwe avonture gaan laat beleef. Daar is kort dramnas om in groepverband te beurtlees of op te voer, en gedigte om
te lees vir genot of om te dramatiseer.

Daar is ook heelwat inligtings-, sosiale en mediatekste wat leerders se lus vir lees sal aanwakker. Hulle lees oor allerlei temas Waarvan hulle dalk nog nie weet nie of ontdek vreemde plekke waarvan hulle nog nooit gehoor het nie. Soms gaan
hulle oulike poskaarte, briewe, pamflette en plakkate lees. Dan is daar ook talle interessante koerantberigte, resensies, onderhoude, verslae en advertensies om hul taalkennis uit te brei.

Al hierdie lekker leeswerk gaan jong lesers help om Afrikaans spoggerig en vlot te lees en hul taalbegrip te bevorder.

Vir die kaskamer
Om die onderwyser te help met onderrig, het die samestellers die volgende inligting in die leesboek voorsien:

  • Vrae oor die meeste tekste wat volgens kognitiewe vlakke geformuleer is
  • Toeligting by moeiliker tekste
  • Woordverklarings vir komplekse woorde
  • Die stappe van die leesprses

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 5 – R Vosloo & F Viljoen”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Vendor Information

  • Store Name: Bestbooks
  • Vendor: Bestbooks
  • 5.00 rating from 1 review

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.