You can only add books from one seller at a time. You will need to place an order from the one seller first before placing an order with another seller.
Eendag het ‘n Ou Man in ‘n boom geklim om te sien wat hy kan sien. ‘n Bakker, ‘n Handelreisiger, ‘n Soldaat, ‘n Matroos, en ‘n Ryk Man staar hom aan. Al wat hulle kan dink, is dat hy sy skatte daar bêre, en daarvan moet hulle ook ietsie kry… Hierdie verhaal met sy fyn spot en humor in die teks en illustrasies is louter leesgenot – ook vir die volwassene wat saam sal kan lag vir die menslike swakhede wat ons almal ken.