SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
- You can only add books from one seller at a time. You will need to place an order from the one seller first before placing an order with another seller.
Description
Op die maat van Maya is ‘n verhaal waarby musiekliefhebbers sal aanklank vind, asook almal wat van ‘n bietjie liefde hou. Toe Maya en Joe mekaar een aand by ‘n kuierplek raakloop waar hulle dieselfde Franco de Jong-liedjie sing, begin haar netjies-beplande lewe verander.
Te danke aan Joe vergeet sy van haar eks, Mark, en die rampspoedige einde van hulle verhouding. Sy kry die geleentheid om in Joe se band te sing, en nou is sy nie meer so seker dat sy medies wil gaan studeer nie … Maar toe sy danksy Joe se band die kans kry om haar musiekheld, Franco de Jong, te ontmoet vind sy iets uit wat haar hele lewe in twyfel roep. Boonop is Mark se ma dodelik siek en sy begin al hoe meer tyd saam met haar eks, wat nog steeds vir haar lief is, spandeer.
Wanneer alles waarin Maya geglo het skielik uitmekaarval, moet sy leer om haar eie wysie te skryf. Op die maat van Maya is ‘n pragtige liefdesverhaal, maar vertel ook ‘n dieper storie oor die band tussen ‘n meisie en haar ouers.
Die verhaal sal beslis aanklank vind by musiekliefhebbers, asook almal wat van ‘n bietjie liefde hou. Nerine Ahlers & Alet Steenkamp is die gewilde skrywersduo van die topverkoper SSS-reeks.
Vendor Information
- Store Name: MimiReads
- Vendor: MimiReads
-
Kaleidoscope Colouring: Super Cute Animals
Seller: MimiReads
R79,00 -
Liefde loop ver – Liefdesverhale deur mans – Jeanette Ferreira
Seller: MimiReads
R79,00 -
Trixie – Lori-Ann Preston
Seller: MimiReads
R99,00 -
Tippie Doen Wiskunde – Vlak 2 Boek 2 – Ontdek Met Monsters
Seller: MimiReads
R59,00 -
Sonskynkafee – Mariette Crafford
Seller: MimiReads
R99,00 -
Magriet se eierbesigheid – Melanie Tait
Seller: MimiReads
R45,00