SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
Oor ‘n Motorfiets, ‘n Zombiefliek En Lang Getalle – Jaco Jacobs
R55,00
LAPA Uitgewers, 2013, 128 bladsye. ISBN 9780799362404. ‘n Merkerpen is op slegs ‘n paar bladsye gebruik.
1 in stock
- Free buyer protection
- Affordable shipping from R69
- Bundling per vendor - just add to cart
Description
Oor ‘n Motorfiets, ‘n Zombiefliek En Lang Getalle vertel van Hoender, wie se naam eintlik Martin is. Martin se pa is skielik oorlede in ‘n motorongeluk en sy hele lewe verander. Hy ontmoet hulle bure se seun Drikus, wat ‘n zombiefliek wil maak. Maar Drikus is eintlik baie siek. Martin se ma kom na sy pa se dood ook nooit meer uit die huis uit nie. En daar is regtig hoenders. En Martin het ‘n voorliefde vir getalle.
Vendor Information
- Store Name: Etcetera
- Vendor: Etcetera
- No ratings found yet!
-
Die Verbond – Beverly Lewis
Vendor: Etcetera
R75,00 -
Sewe Dinge Wat Jou Vreugde Steel – Joyce Meyer
Vendor: Etcetera
R50,00 -
‘n Ma Se Hoop – Francine Rivers
Vendor: Etcetera
R75,00 -
Dink Eers! – T.D. Jakes
Vendor: Etcetera
R140,00 -
Die Stiltetyd Bybel Vir Vroue – Maretha Maartens
Vendor: Etcetera
R195,00 -
Forgive Me – Cathleen Crowell Webb, Marie Chapian
Vendor: Etcetera
R75,00
Reviews
There are no reviews yet.