SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Ses tieners op ‘n vasbyt-kerkkamp in die veld, elkeen met hulle eie geheime en vrae oor geloof.
Die matriekseun wat hulle lei, vol drome van dominee word, maar sonder studiegeld.
Een afgetrede sirkusleeu en die geblikte jagter agter hom aan.
‘n Plaas met ‘n verlede vol ongeregtigheid, nou deur droogte geteister.
‘n Storie wat jou van die begin tot einde op die punt van jou stoel gaan hou en nuut gaan laat dink oor gebed, geloof en genade.
Vendor Information
- Store Name: MimiReads
- Vendor: MimiReads
-
You Are A Champion – Marcus Rashford
Seller: MimiReads
R179,00 -
The Saddest Kitten – Holly Webb
Seller: MimiReads
R59,00 -
Tippie Doen Wiskunde – Vlak 2 Boek 6 – Ontdek Met Vervoer
Seller: MimiReads
R59,00 -
Patrick Holford’s New Optimum Nutrition Bible
Seller: MimiReads
R129,00 -
The Story Puppy – Holly Webb
Seller: MimiReads
R59,00 -
Die hemelklip – Tobea Brink
Seller: MimiReads
R99,00