SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Om die ondraaglike te dra is geskryf deur ’n pa wat die smart moes hanteer van sy sestienjarige dogter se selfdood.
Om die ondraaglike te dra wil lesers wys dat sterk en gelowige mense ook soms swak is en maar mag huil. Dis bedoel om ouers te help om sterk én swak genoeg te wees om die grootste ramp te oorleef wat enige ouer ooit kan tref: die dood van ’n kind. Dit wil lesers wys hoe God elke mens help om die skynbaar ondraaglike tog te dra.
In sy fokus op veral depressie, selfdood en rousmart help Henk Gous lesers om hulle smart op ’n unieke maar gesonde manier te dra. Hy wys veral daarop dat God elke mens op ’n unieke manier deur die swaar van die lewe help en dat hulle juis in hierdie swakheid baie sterker word.
Vendor Information
- Store Name: MimiReads
- Vendor: MimiReads
-
Learn to do – Tippie goes shopping
Seller: MimiReads
R29,00 -
Dolfie Weerwolfie – Paul van Loon
Seller: MimiReads
R139,00 -
Z Is For Zack: The Strange Fossil – Jaco Jacobs
Seller: MimiReads
R49,00 -
Jy Handle Dit Net – Eleanor Lombard
Seller: MimiReads
R99,00 -
Zackie Mostert en die skreeusnaakse plan – Jaco Jacobs
Seller: MimiReads
R119,00 -
Minki en haar maats: Pannekoek! – Jaco Jacobs
Seller: MimiReads
R99,00