SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
In die Nuwe geskiedenis van Suid-Afrika verweef gerekende historici en navorsers die jongste insigte in ‘n pakkende verhaal wat begin by die ontstaan van die mensdom in Afrika.
Dit neem ons van die voortyd en die “eerste nasies” na die groot migrasies van voorkoloniale en koloniale tye en, later, die ontdekking van diamante en goud en die ontstaan van Afrika- en Alrikanernasionalisme.
Dit ondersoek die Anglo-Boereoorlog, die twee wêreldoorloë, die impak van ‘n groeiende werkarskias, asook segregasie en politieke verset in al sy gedaantes, wat uitloop op die oorgang na meerderheidsregering.
In die hede val die soeklig op die eerste drie demokratiese presidentskappe en die onstuimige dinamika van ‘n nuwe bestel on samelewing Hierdie pragtig geillustreerde werk geu nuwe lewensamehang aan die van de vesegste verlede tot vandag.
Vendor Information
- Store Name: Bee's Books
- Vendor: Bee's Books
-
Medieval Society – Various
Seller: Bee's Books
R35,00 -
Days that changed the world – Hywell Williams
Seller: Bee's Books
R129,00 -
The Count of Monte Cristo Vol.II – Alexandre Dumas
Seller: Bee's Books
R50,00 -
The little flower shop by the sea – Ali McNamara
Seller: Bee's Books
R30,00 -
Great Eastern Sun – Chögyam Trungpa
Seller: Bee's Books
R60,00