Nils Holgersson Se Wonderbaarlike Reis – Selma Lagerlöf

R120,00

‘n Hardeband-kopie is in goeie toestand.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo from R69
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , , Tag:
Book Condition: Very Good
ISBN:
Book Cover: Hardcover
Share with friends:

Description

In Die wonderbaarlike reis van Nils Holgersson deur Selma Lagerlöf ontmoet die leser vir Nils Holgersson, ’n stoute veertienjarige seun wat deur ’n elf in ’n kabouter verander word. Hy raak bevriend met ’n mak gans, Maarten, op wie se rug hy saam met die wildeganse deur Lapland reis. Saam beleef hulle wonderlike avonture en groot gevare.

Vendor Information