SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Nie Vir Kinders Nie – Francois Bloemhof
R50,00
Overall Condition: Good
Dustcover: N/A
Inscriptions: None
Binding: Good – No Loose Covers/Pages
Box Code: BB33
1 in stock
- Free buyer protection
- Affordable shipping via Pudo from R69
- Bundling per vendor - just add to cart
Description
Tim Marais is op die vooraand van matriek. Op die oog af het hy alles wat hy wil hê – aantreklikheid, gewildheid en akademiese sukses – maar daar is by hom ‘n ontevredenheid met sy voorstedelike bestaan wat hy nie mooi kan verstaan of beskryf nie. Die mense om hom dra by hiertoe – soos tannie Trisa, sy sangdosent, vir wie hy meer voel as wat hy behoort te voel – veral aangesien sy die ma is van sy beste vriend, Ruan. Op sy beurt is Ruan se rol in Tim se lewe nie meer so positief soos vroeër nie. Hy is al hoe minder die oorgewig hanswors wat hy eers was: hy verloor gewig en is meer selfversekerd, maar nie sonder “hulp” nie en Tim is in ‘n stadium waar hy al oper raak vir oortuiging. Maar hy voel hy het hulp nodig. Tim se ouers, as voorbeelde van hoe hy nie wil word nie, dra daartoe by dat hy in ‘n sekere rigting beweeg. Wanneer dinge deur ‘n sameloop van omstandighede erg skeef loop, slaan Tim met mening daardie rigting in. Nie vir kinders nie is ‘n uitdagende titel waarin reguit gekyk word na hedendaagse vraagstukke, soos dit waarmee jong mense hulself in hul vrye tyd besig hou – en dit wat by sommiges ‘n manier van bestaan raak. Wie hulle is en waar hulle inpas, die reëls van die wêreld waarin hulle hul voete moet vind, seks en godsdiens – dit is maar ‘n paar van die vraagstukke waarmee van die jong mense hier worstel.
Vendor Information
- Store Name: Chapter_One
- Vendor: Chapter_One
-
Last Of The Wilds – Trudi Canavan
Seller: Chapter_One
R25,00 -
The Thursday Friend – Catherine Cookson
Seller: Chapter_One
R18,75 -
My Sacred Spaces – Thami Ngubeni
Seller: Chapter_One
R62,50 -
Rivers Of The World: The Euphrates – John And Julie Batchelor
Seller: Chapter_One
R18,75 -
Nicolae – Tim Lahaye
Seller: Chapter_One
R18,75 -
Eet Heerlik – Lynn Bedford Hall
Seller: Chapter_One
R62,50