Nicole en Appelliefie: Die nuwe maat – Wendy Maartens

R69,00

Hierdie kopie is splinternuut!

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo
  • Bundling per vendor - just add to cart
SKU: MB185 Categories: , ,
Book Condition: Brand New
ISBN: 9781776250226
Book Cover: Softcover
MimiReads

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

In hierdie boekie van Nicole en Appelliefie deur Wendy Maartens, is Nicole en Pappa mal oor hulle nuwe buurt en hulle het reeds ‘n klomp vriende gemaak, maar Nicole het steeds nie ‘n BESTE maat nie.

Dan kom Zintle huis toe vir die skoolvakansie. Al is sy blind, kan sy ‘n klomp dinge self doen.

Met Pappa se hulp bou die twee maats vir Appelliefie ‘n dam. Maar dan kry hulle stry, en asof dit nie genoeg is nie, is daar ook ‘n droogte in die land.

Sal hulle weer maats kan wees en hoe gaan hulle genoeg water kry om die dam vol te maak?