Net Een Lewe. Moenie Dit Verkwis Nie – John Piper

R40,00

Slightly shelf worn.  Corners slightly bumped. The covers are lightly rubbed. Remains of an old price sticker on the rear cover. A few very small stains on edge. Seems like the book has not been read before.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo from R69
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: ,
Book Condition: Good
ISBN: 9781770008113
Book Cover: Softcover
My Owl Bookshop

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

John Piper skryf: “Ek sal vir jou vertel wat ‘n tragedie is. Ek sal vir jou wys hoe om jou lewe te verkwis. Neem hierdie storie wat in Februarie 1998  in die Reader’s Digest verskyn het as voorbeeld: ‘n Paartjie het vyf jaar vantevore hul onderskeie beroepe gelos en vroeg afgetree. Die man was 59 en die vrou 51. Hulle woon nou in Punta Gorda, Florida, waar hulle op hulle groot boot vaar. Hulle speel sagtebal en versamel skulpe…

“Stel jou nou voor wanneer hulle voor Christus staan op die oordeelsdag: “Kyk, Here, kyk my skulpe.” Dit is ‘n tragedie.

“God het ons gemaak om met een passie te leef: om sy heerlikheid in alle aspekte van ons lewe met vreugde te weerspieël. ‘n Verkwiste lewe is sonder hierdie passie. God roep ons om te bid en te dink en te droom en te beplan en te werk; nie sodat daar ‘n ophef oor ons gemaak kan word nie, maar om Hom te verheerlik in elke aspek van ons lewens.”

Die meeste mense lewe sonder ‘n passie vir God, terwyl hulle hulle lewens wy aan onbelangrike dinge en leef vir gemak en plesier en miskien probeer om sonde te vermy. Hierdie boek sal jou waarsku om nie vasgevang te word in ‘n lewe wat niks beteken nie. Dit sal jou uitdaag om te roem in Christus en die verheerliking van God jou engiste passie te maak. As jy glo om te lewe is Christus en om dood te gaan is wins, lees hierdie boek. Leer om te lewe vir Christus, en moenie jou lewe verkwis nie.

Vendor Information