Nellie En Sion: Thwala – Claudette Browne Storrar

R89,00

Hierdie kopie van Nellie En Sion: Thwala geskryf deur Claudette Browne Storrar is splinternuut.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per vendor - just add to cart
SKU: MB285 Categories: , ,
Book Condition: Brand New
Book Cover: Softcover
MimiReads

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Ons wonderlike, diverse, kleurvolle land is vol stories wat verdien om vertel te word.  Een so ‘n storie is die van vriendskap en liefde tussen kinders en hul oppassers.  Hierdie titel is die tweede in die reeks Nellie en Sion, en gaan oor ‘n klein seuntjie, Sion, en sy kreatiewe en inspirerende oppasser, Nellie.  Nellie deel idees, plaaslike geskiedenis, tradisies en kultuur met Sion.  Sy bring ‘n bietjie van haar wêreld, woorde en hart in syne in.  Sion, op sy beurt, doen wat alle klein seuntjies doen:  Hy word vrolik deel van die avontuur.

In hierdie boek leer Nellie vir Sion van thwala – die Zulu-woord vir iets op jou kop dra.  Deur ‘n vlak stroom oor te steek vir ‘n piekniek op die oorkantste oewer, leer Nellie vir Sion die kuns van thwala.  Sion leer at daar meer as een manier is om jou kop te gebruik as jy gekonfronteer word met ‘n probleem.  Hierdie is ‘n storie van onskuld, liefde en omgee wat mense oor kulture heen aan mekaar sal verbind.

Vendor Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.