Die sewe spokerige stories in hierdie boek van Jaco Jacobs sal jou lekker laat ril en gril!
Is die grillerige stories oor Kamp Kiepersol waar? Kan party katte spoke sien? Wat doen die vreemde gedaante op stormnagte by Bitterwater se brug? Kan dit spook in ‘n pophuis?