SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
- You can only add books from one seller at a time. You will need to place an order from the one seller first before placing an order with another seller.
‘n Tuiste vir Bitis – Freda Linde
R10,00
This copy of ‘n Tuiste vir Bitis by Freda Linde used to be a library book. Still in good condition. Has library stickers, stamps or markings.
1 in stock
- Free buyer protection
- Affordable shipping via Pudo
- Bundling per vendor - just add to cart
Description
Martinus is amper sestien en in standerd 9. Hy hou van sy skoolwerk, maar op ‘n Vrydag konsentreer hy met moeite. Dan is sy gedagtes by die takkraal wat hy aan die bou is – in die laagtetjie, met die olienhoutboom in die middel, sodat hy vanaf ‘n krom boomtak die hele sandlaagte kan bespied. Sy ouers en sy beste vriend, Dawid, sal meen dat hy daar wil sit en leer, of voëls teken, maar die werklike rede is Bitis arietans, ofte wel Bitis, ‘n jong pofadder wat hy besig is om mak te maak.
Die vriendskap tussen die seun die en die pofadder is egter slegs die leitmotiv van ‘n ongewone , meesleurende verhaal met baie fasette. Daar is vreemde spore in die takkraaltjie – dié van Tokkels, wat pas uit die tronk vrygelaat is. Tokkels bedreig vir Bitis om Martinus by te kom. Maar Bitis word veral bedreig deur die mens, met sy afkere en bygelofies en vooroordele, wat hom daarvan weerhou om rede te verstaan of selfs net objektief met sy oë te kyk. Op ‘n dag gebeur dit waarvoor Martinus se ouers die heeltyd gevrees het. Dan word die druk groot en Bitis moet weg!
In hierdie boeiende verhaal word nie net die lotgevalle van Martinus en sy slang uitgebeeld nie, maar ‘n hele plattelandse gemeenskap, asook die natuur as die wonderbaarlike skepping van Bo…
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-
Almal Verstaan Lewenswetenskappe Graad 11
Seller: Mel's book shack
R150,00 -
Fallen Idols – Neil White
Seller: Mel's book shack
R20,00 -
The Meaning Of Tingo And Other Extraordinary Words From Around The World
Seller: Mel's book shack
R100,00 -
Engineering Mechanics Statics – R. C. Hibbeler
Seller: Mel's book shack
R200,00 -
Prinses van Lorani – Rika du Plessis
Seller: Mel's book shack
R10,00 -
Klein tier gaan winkel toe – Vivian French & Andy Cooke
Seller: Mel's book shack
R10,00