SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Haar eie huis en haar eie tuin! Anina Adendorf trek met groot geesdrif na Jakarandastraat 10, die huis wat sy onverwags geerf het. Maar dinge het die manier om anders te verloop as wat mens gedink het, kom sy gou agter.
Haar advokaat-vriend, Henk, is erg omgekrap – omdat sy in haar eie huis wil bly en nie met hom wil trou nie, omdat sy nagdiens werk, omdat sy aanbou aan haar huis en nooit vir hom tyd het nie.
Buurman, die man wat langs haar agter ‘n onooglike hoe muur bly, is dwars en hardkoppig – hy weier om die bouvallige muur af te breek en ‘n nuwe, laer muur te laat bou. Hy en Wilhelm, sy hond, wil glo nie gepla word nie.
En Udo, haar jeugliefde, laat haar ook nie met rus nie. Sy het hom tien jaar laas gesien, maar in haar hart hunker sy steeds na hom.
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-
Pregnancy – Gordon Bourne
Seller: Mel's book shack
R20,00 -
Meditation: A Path To Consciousness – Merwede Van Der Merwe
Seller: Mel's book shack
R20,00 -
Die Baie, Baie Baie Maklike Stap Vir Stap Rekenaarboek 2 – Hoole, Hofmeyer
Seller: Mel's book shack
R30,00 -
Almal Verstaan Lewenswetenskappe Graad 11
Seller: Mel's book shack
R150,00 -
How to Talk So People Listen – Sonya Hamlin
Seller: Mel's book shack
R40,00 -
Laslap En Appliek: ‘n Patroonboek – Martini Nel & Via Laurie
Seller: Mel's book shack
R25,00