SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Elke aand teen skemer klim die trop bobbejane tot bo in die groot maroelaboom. Dit is hulle gunstelingslaapboom. Dit duur ‘n rukkie voor almal tot ruste kom, maar uiteindelik het selfs tant Skurwestert die regte mik vir haar moeë lyf. Dit is is doodstil. Die bobbejane wag vir die aandster se koms. Wie gaan die ster vanaand eerste sien?
“Daar is hy!” roep een van die jonges. Skaars het die ster verskyn of ‘n stemmetjie pleit: “Vertel vir ons ‘n storie, asseblief!” “Ja, ‘n storie, ‘n storie” weerklink dit van tak tot tak.
Wil jy ook soos die klein bobbejaantjies weet waarom olifante nie in neste woon nie, waar koedoes aan hul gedraaide horings kom en hoe buffels hulle strepe verloor het? Dan is hierdie bundel met 15 oorspronklike diereverhale net vir jou!
Vendor Information
- Store Name: MimiReads
- Vendor: MimiReads
-
Weerskante van die lens – Ruda Landman
Seller: MimiReads
R99,00 -
So Eet Ons Aan Die Kaap – Helmine Myburgh
Seller: MimiReads
R149,00 -
Kaleidoscope Colouring: Magical Mermaids
Seller: MimiReads
R85,00 -
Dolfie Weerwolfie: Volmaan – Paul van Loon
Seller: MimiReads
R139,00 -
Magriet hou konsert – Melanie Tait
Seller: MimiReads
R45,00 -
Tuna – Marie Jooste
Seller: MimiReads
R79,00