SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Lien Se Lankstaanskoene – Derick Van Der Walt
R200,00
Hierdie kopie van Lien Se Lankstaanskoene deur Derick Van Der Walt is in baie goeie kondisie. Plakker van vorige eienaar op die voorblad.
1 in stock
- Free buyer protection
- Affordable shipping via Pudo
- Bundling per vendor - just add to cart
Description
Vir Lien Jooste in Lien se lankstaanskoene, het haar matriekjaar onverwags in ‘n nagmerrie ontaard. Dinge by die huis kan nooit weer dieselfde wees nadat alles oornag uitmekaar geval het nie. Om weg te kom, lyk vir haar na die enigste uitweg. Weg van die huis… weg van die aaklige skool waarin sy onverwags beland het… en veral weg van haar ma. Maar om weg te kom kos geld. Geld wat sy nie het nie.
Hierdie is die aangrypende verhaal van ‘n matriekmeisie wat te midde van ‘n familiekrisis leer dat ‘n mens meestal slegs twee keuses het: of jy sink, of jy swem.
Vendor Information
- Store Name: Alisha's Books
- Vendor: Alisha's Books
-
Mathematics Grade 10 Papers With Solutions | Wiskunde Graad 10 Vraestelle Met Oplossings
Seller: Alisha's Books
R100,00 -
Successful Project Management – Gido & Clements
Seller: Alisha's Books
R650,00 -
Diary Of A Wimpy Kid: Rodrick Rules #2 – Jeff Kinney
Seller: Alisha's Books
R50,00 -
Series Of Unfortunate Events: The Reptile Room – Lemony Snicket
Seller: Alisha's Books
R100,00 -
Focus On Geography Grade 12
Seller: Alisha's Books
R300,00 -
Garfield Gets A Life – Jim Davis
Seller: Alisha's Books
R50,00