SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
Description
Dis met ‘n swaar hart dat dokter Leopoldt Wybrandt afskeid neem van die fraai, blonde Aninka Visser toe sy Kaapstad toe vertrek om, volgens haar, inkopies te gaan doen. Sy keer egter nie terug nie en niemand kan uitvind wat van haar geword het nie, ondanks alle pogings om haar op te spoor.
Toe haar pa – die bekende argeoloog, dokter Hernes Visser – in die hospitaal opgeneem word, word die storie vertel dat hy die trauma nie kon verwerk nie en sy hand aan sy eie lewe geslaan het. Leopoldt glo dit egter nie. Dan vind hy Aninka se dagboek en besluit om self na haar te gaan soek en uit te vind wie die geheimsinnige J.T. is van wie sy daarin geskryf het …
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
- 5.00 rating from 1 review
-
Steekbaard: Die beste Afrikaanse hondestories – A.H. de Vries
Vendor: Mel's book shack
R30,00 -
The Wife’s Tale – Lori Lansens
Vendor: Mel's book shack
R50,00 -
After Her – Joyce Maynard
Vendor: Mel's book shack
R30,00 -
The Welsh Girl – Peter Ho Davies
Vendor: Mel's book shack
R30,00 -
How To Succeed In Business Without A Penis – Karen Salmansohn
Vendor: Mel's book shack
R40,00 -
This Year It Will Be Different – Maeve Binchy
Vendor: Mel's book shack
R40,00