SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
Description
Kondensmelk deur Christien Neser is die eerste boek van die gewilde Elle-reeks.
Superhipermega-aaklig. Dis hoe Elle voel oor die vakansie wat voorle. En daar is ‘n paar baie goeie redes waarom sy so voel: Beskaafde mense hou nie vakansie in ’n tent in die diepste bosse van Botswana nie. Sy mis haar twee beste vriende, Estelle en Chanelle, en die winkels en partytjies in die stad. Zero selfoonontvangs. Maar in die bosse van Botswana ontdek Elle boonop ’n nare geheim oor haar ouers … en teen wil en dank moet sy die twee seuns beter leer ken.
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-

Oor ‘n Motorfiets, ‘n Zombiefliek En Lang Getalle Wat Deur Elf Gedeel Kan Word – Jaco Jacobs
Vendor: Mel's book shack
R130,00 -

Vrou In Die Roosbedding – Adele Reynders
Vendor: Mel's book shack
R20,00 -

Somewhere My Love – Karen Fox
Vendor: Mel's book shack
R10,00 -

Ouverture Op Overberg – Ettie Bierman
Vendor: Mel's book shack
R20,00 -

Die Lang Pad Terug – Sanette Strydom
Vendor: Mel's book shack
R25,00









