SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
- You can only add books from one seller at a time. You will need to place an order from the one seller first before placing an order with another seller.
Description
Kiets is anders as die ander katte in die agterstrate van Parys. Sy kan enige iets doen waarop sy haar kop sit. Selfs wanneer ander nie in haar glo nie.
Sy verlaat haar katfamilie en gaan ontdek die stad waar sy die aande om dans en sing. Op haar reis ontmoet sy die legendariese Edith Piaf en Josephine Baker. Kort voor lank is sy ook beroemd. Maar is dit regtig die lewe wat sy wil hê? Katte het bowenal nege lewens, jy weet …
Pragtige illustrasies deur Piet Grobler.
Vendor Information
- Store Name: MimiReads
- Vendor: MimiReads
-
Sprokie-Perde: Krulkop Die FeePerdjie
R69,00 -
Monsterhare – Jaco Jacobs
R119,00 -
Perseus – Maritha Snyman
R99,00 -
Gesond en lekker – Andriette Jooste
R99,00 -
Springboekie – Fanie Viljoen
R139,00 -
Jy is wonderlik – Tshwanelo Serumola
R39,00