SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
- You cannot purchase products from this vendor as they are on holiday until 8 April 2025.
Description
Ken en Verstaan Lewensvaardighede Graad 1 is spesiaal deur ‘n span ervare skrywers vir die Kurrikulum-en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) ontwikkel. Die lywige Werkboek verskaf oorgenoeg werkvelle om die aktiwiteite wat in die Leerdersboek behandel word, te konsolideer, bevat bykomende aktiwiteite wat op die inhoud en konsepte wat in die Leerdersboek behandel word, uitbrei, en bied assesseringsoefeninge wat die onderwyser saam met die leerders kan gebruik.
Vendor Information
- Store Name: Mengelmoeskardoes
- Vendor: Mengelmoeskardoes