SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
- You can only add books from one seller at a time. You will need to place an order from the one seller first before placing an order with another seller.
Description
Jeremia is nie lief vir praat nie. Elke keer wat sy pappa sê hy moet eendag ‘n priester word, word hy baie bang … hy sukkel dan so om te praat! Op ‘n dag hoor hy die Here se stem uit die amandelboom … en alles verander!
Behalwe vir ‘n pragtige storie bevat hierdie boek ook waardevolle hulpbronne vir ouers of onderwysers wat graag kinders met spraakprobleme wil help. Hierdie inligting is saamgestel met die hulp van kundiges in die bedryf.
Vendor Information
- Store Name: MimiReads
- Vendor: MimiReads
-
Elikser – Frenette van Wyk
Seller: MimiReads
R119,00 -
Sarie – 50 Goue agterblaaie – Esme Mittner
Seller: MimiReads
R69,00 -
‘n Kans op vir altyd – Cecilia Nortjé
Seller: MimiReads
R189,00 -
Superheroes Of The Savannah – Marleen Lammers
Seller: MimiReads
R99,00 -
Vrae en antwoorde vir die klaskamer: Graad 4 – 7
Seller: MimiReads
R199,00 -
Koningsdogters: Ragab – Anzil Kulsen
Seller: MimiReads
R99,00