SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Heinz Mödler se James Bond, Ontbloot – Die Naakte Waarheid Agter Brittanje se Beroemdste Geheime Agent is vermaaklik en toeganklik. Dit delf in die verbeeldingryke tegnologie wat in die Bond- films uitgebeeld word en ondersoek die geloofwaardigheid van die dikwels bisarre situasies waarin die held hom bevind. Is ‘n tarantula byvoorbeeld so dodelik soos Dr. No wil hê ons moet glo? Kan die menslike liggaam die G-krag waaraan hy in Moonraker onder- werp word, werklik oorleef? Is die blouring- seekat so giftig soos wat in Octopussy beweer word? En wat is die effek op die menslike liggaam van ‘n oordaad rooivleis, brood en Martini’s?
James Bond, Ontbloot gee ‘n feitelik korrekte, humoristiese blik op ‘n magdom interessante vrae. Mödler se deeglik nagevorste antwoorde sorg keer op keer vir fassinerende resultate.
Vendor Information
- Store Name: The Trading chain - Brackenfell
- Vendor: The Trading chain - Brackenfell
-
Dennis the menace 1998 – D.C. Thomson & Company Limited
R50,00 -
Best Baking 2 – Favourite Cakes Made Easy
R40,00 -
Who Brings Forth The Wind – Lori Wick
R40,00 -
For the Love of Peanuts: Selected Cartoons From ‘Good Grief, More Peanuts’, Vol.2 – Charles M Schulz
R100,00 -
Die Belofte – Kim & Krickitt Carpenter
R50,00 -
Bread Machine, Best Ever Recipes – Jacqueline Bellefontaine
R40,00