In gister skuil die onheil – Ina Wessels

R25,00

In good condition for a used book. The former owner’s name on non-essential pages.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Good
ISBN:
Book Cover: Hardcover
Mel's book shack

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Wendy kom na ‘n motorongeluk in ‘n vreemde wereld by – sonder ‘n van, maar met ‘n man en ‘n stel foto’s van ‘n klompie vermiste meisies in haar besit.

Haar man, Niel Vorster, is vir haar ‘n vreemdeling wat geen herinneringe by haar wek nie.  Sy word ook byna soos ‘n gevangene behandel deur hom en sy niggie, Amanda, wat saam met hulle op sy kleinhoewe bly.  Die rede wat hulle aanvoer, is dat haar lewe in gevaar is.

Wendy raak geleidelik verlief op Niel, maar dan kom sy agter dat daar meer as net familiebande tussen hom en Amanda is…

Vendor Information