Idees Geskenke: Idees vir Handgemaakte Geskenke

R150,00

Hierdie kopie van Idees Geskenke: Idees vir Handgemaakte Geskenke is splinternuut!

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Brand New
ISBN: 978-0-7001-5978-4
Book Cover: Softcover
Share with friends:

Description

Min dinge kom by ‘n geskenk wat met liefde met die hand gemaak is en boonop so mooi toegedraai dat jy dit amper nie wil oopmaak nie. Dié boek is ‘n onontbeerlike gids as jy graag aan die gee-kant van so ‘n geskenk is, of dit nou vir ‘n verjaardag, Kersfees, mylpaaldag of ander spesiale geleentheid is.

Idees Geskenke: Idees vir Handgemaakte Geskenke bevat:

  • Meer as 100 idees vir handgemaakte geskenke.
  • Die mooiste toedraaiplanne
  • Kaartjies wat by die pakkie pas. Al die patrone wat jy nodig het
  • Pragtige foto’s van die eindproduk

Al die projekte is bekostigbaar en word stap vir stap verduidelik. Of jy ‘n bakker of handwerker is of eerder ‘n slag met naald en gare het, hier is oorgenoeg idees om jou vir ‘n lang tyd besig te hou en die perfekte geskenk vir al jou geliefdes te vind.

Vendor Information