SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
Description
Alex se beenkanker is te laat ontdek en nou is daar ‘n sterk kans dat hulle sy been sal moet afsit. Hy gaan nooit weer rugby of krieket kan speel nie. Vir ‘n lang tyd nie skool toe kan gaan nie. Dalk selfs nie eers sy vyftiende verjaarsdag sien nie …
Sy beste vriend, Simphiwe, het nie veel raad nie. Maar toe ontmoet Alex vir Agapé-Ann: ‘n pastoor se dogter met dieselfde tipe kanker wat ses maande vroeër haar been verloor het. Hy begin saam met haar kerk toe gaan. En stadig maar seker leer hy meer oor geloof en die Here. En dat sy kanker nie ‘n straf is nie. En oor engele
Vendor Information
- Store Name: MimiReads
- Vendor: MimiReads
-

God Se Snelbouler – Peter Pollock
Vendor: MimiReads
R60,00 -

Een-Twee-Drie op die tafel – Bernice van der Merwe
Vendor: MimiReads
R119,00 -

Vyf Verlore Vere – Giulia le Roux
Vendor: MimiReads
R149,00 -

Learn to do – Tippie gets dressed
Vendor: MimiReads
-

Tippie Does Maths – Level 2, Book 9 – Learning More About Money
Vendor: MimiReads
R59,00











