SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Hansie Slim – Paul C Venter
R40,00
Second Edition. Quite neat and clean for its age (1984). The cover shows some very slight wear. Pages show no dog ears or creases. Pages are starting to turn yellow. On the inside, where the front map is bound to the rest of the book, it looks like the glue started to leave a mark along the spine – see photo.
1 in stock
- Free buyer protection
- Affordable shipping via Pudo
- Bundling per vendor - just add to cart
Description
Daan Kleynhans…
Die loop van die Russies AK-47 druk op sy bors. Hy voeld die harde, ronde bek. ‘n Swart hand gaan na die sneller. Die seun sien nie sy lewe voor hom afspeel nie. Hy is net nie hier nie. Dit gebeur met iemand anders, hy lê nie met ‘n oorgehaalde wapen teen sy hart nie. Kommandant Kleynhans…
Hy wens hy was ‘n pelotonleier, nie die bevelvoerder van die militêre basis op Katima Mulilo nie. Hy wens hy kon sy R1 laai en in die helikopter klim en self sy broer se kind gaan haal.
Luitenant Sjoe-Sjoe.
Hy is opgelei, weet hoe om sy peloton in ‘n vuurgeveg op te stel en wat om te verwag, maar dis teorie en ‘n terroris sit nie in dieselfde lesingkamer nie. Wat sal hy doen as ‘n geveg anders ontwikkel as wat die boeke sê? Die gebeure van een vreeslike nag dompel hierdie mense in ‘n avontuur wat teen die geweldadige agtergrond van die operasionele gebied afspeel.
Hansie Slim is ‘n sensitiewe, spannende jeugverhaal.
Vendor Information
- Store Name: My Owl Bookshop
- Vendor: My Owl Bookshop