GRADE 12 – Via Afrika Afrikaans huistaal Onderwysersgids & CD

R100,00

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: ,
Book Condition: Like New
ISBN: 978-1-415-43960-9
Book Cover: Softcover
Share with friends:

Description

Ons is die hoop van die volgende generasie.

-Raymond Elixer, Onderwyser

Via Afrika verstaan en waardeer jou bydrae as onderwyser en wil ou graag ondersteun. Jy het die belangrikste taak in die onderwys, en ons besef dat jou verantwoordelikhede veel meer as bloot die onderrig van leerinhoude behels. Ons het ons bes gedoer om jou tyd to bespaar en jou lewe te vergemaklik. Ons is trots dat ons jou kan help om hierdie vak suksesvol aan te bied. Hier volg ‘n paar kenmerke van hierdie nuwe reeks

1. Die reeks is volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (“CAPS”) geskryf. Kyk op bladsy 4 hoe ons aan die vereistes van CAPS voldoen.

2. Moontlike werkskedule is ingesluit. Kyk op bladsy 5-8 hoeveel tyd dit jou kan bespaar.

3. Elke onderwerp begin met in corsig van wat onderrig word en die hulpbronne wat jy benodig. Kyk op bladsy 28 hoe dit

jou met jou beplanning sal help 4. Daar is advies oor die voorgestelde pas wat jou sal help om die hele jaar se werk betyds af te handel. Bladsy 34 wys jou

hoe dit gedoen word. 5. Ons gee by elke onderwerp raad oor hoe om konsepte bekend te stel en hoe om leerders met stelerwerk voor te berei en te ondersteun. Kyk op bladsy 34 vir ‘n voorbeeld.

6. Al die antwoorde word gegee, jy bespaar dus tyd omdat jy nie die oefeninge self hoef uit te werk nie. Kyk op bladsy 46

vir ‘n voorbeeld ‘n CD propvel hulpbronne is ook ingesluit om jou met onderrig en assessering te help. Sien die binnekant van die

7. voorblad

Die bypassende Leerderboek bevat die veiledige inhoud wat jou leerders moet bemeester. Dit is in toeganklike taal geskryf wat dit vir leerders maklik maak om te leer. Die opwindende ontwerp en uitleg van die Leerderboek sal leerders se belangstelling aanwakker, hulle inspireer om te leer en die onderrigtaak vir jou aangenaam maak

Vendor Information