SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
Description
Joe Schutte en sy pelle, Nathe en Thabo, lewe vir rugby. Alles anders in Joe se lewe is so vars soos verlede jaar se brood.
Maar skielik verander iets in die rugbyspan. Dit voel asof hulle spanmaats oornag groter, sterker, beter is. Joe en Thabo verloor hulle plekke in die span terwyl Nathe onseker is oor sy plek. Die drie beraam ‘n plan, maar dis onwettig en die risiko is groot. Joe wil nie, maar besef dat hy nie ander kan as om te help nie. Asof die drek in sy lewe nie genoeg is nie, moet hy hom bekommer oor Sticks en Nina, sy ouer suster, ook.
Dan is daar Joanne. As Joe en Joanne se sterre mekaar gevind het, waarom kan sy ma haar nie verdra nie?
Vendor Information
- Store Name: MimiReads
- Vendor: MimiReads
-

Ben Goes To School – Zuléka Smit
Vendor: MimiReads
R119,00 -

Die Bok Wat Sy Spring Verloor Het – Marleen Lammers
Vendor: MimiReads
R149,00 -

Misverstand – Marita van der Vyver
Vendor: MimiReads
R89,00 -

Dolfie Weerwolfie: Volmaan – Paul van Loon
Vendor: MimiReads
R139,00











