SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
- You can only add books from one vendor at a time. You will need to place an order from the one vendor first before placing an order with another vendor.
Description
Dit is ‘n laat somersoggend toe Sonja Duvenhage haar motor voor een van die statige ou wonings in Dalacin parkeer. Sy klim nie dadelik uit nie, maar kyk eers na die omgewing rondom haar. Sy het nie moeite gehad om die huis te kry nie. Alles lyk maar nog dieselfde hier, so asof die tyd alles onaangeraak gelaat het.
Dan klim sy uit en asem die skoon plattelandse lug met genoegdoening in. ‘n Ligte briesie speel deur haar hare. Sy maak die agterdeur van haar motor oop en haal die stoeltjie met die slapende bondel daarin uit. Sy loop tot by die klein hekkie, sluit die slot oop met die bos sleutels wat sy so pas by tant Kobie Venter gekry het. Sonja sal nooit die verbaasde uitdrukking op tant Kobie se gesig vergeet toe sy haar herken het nie. Nou gons die dorpie behoorlik, weet sy.
Sonja dink aan Derrik se biologiese pa, en sy voel opnuut wrewelrig. Al het hulle ‘n pragtige seuntjie saam, sal sy hom nooit kan vergewe vir dit wat hy gedoen het nie. Sy onderdruk vinnig haar gedagtes voor dit te ver afdwaal. Sy sal wel die regte tyd kies om hom te laat boet vir al haar seerkry, en om hom van Derrik sebestaan bewus te maak …
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
- 5.00 rating from 1 review
-

SAICA Student Handbook 2017/2018 Volume 2B
Vendor: Mel's book shack
R150,00 -

Eiland Van Geheime – Schalkie Van Wyk
Vendor: Mel's book shack
R25,00 -

Fashion Model By Cool Creations CD-ROM Included 2007
Vendor: Mel's book shack
R20,00 -

Ook Die Klein Dingetjies – J. Van Der Berg
Vendor: Mel's book shack
R20,00








