Drie misdade in ‘n knoop – Alex Muller

R30,00

In excellent condition for a used book.  The former owner’s name on non-essential pages.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Very Good
ISBN: 0-7981-4028-3
Book Cover: Softcover
Mel's book shack

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

‘n Boeiende spanningsverhaal deur ‘n gewilde skrywer; die derde in ‘n reeks. Moord- en Roofspeurder Adriaan Kruger verhuis saam met sy nuwe vrou na Overberg, ‘n dorp in die Suid-Kaap. Maar weldra vind hy onheil is nie beperk tot die groot stad nie – ewe skielik word hy gekonfronteer deur ‘n raaiselagtige verdwyning, een van die dorp se inwoners wat weens vergiftiging sterf en ‘n ou onopgeloste saak wat lyk asof die hiermee saamhang. Drie misdade, wat oënskynlik geen raakpunte het nie – maar los jy een op, vermoed Adriaan, word die ander los drade ook vesgeknoop …

Vendor Information