SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Rupert was altyd deel van Oupie se straatorkes, maar nou, met die onbekende ding wat hom vasdruk, wil hy nie meer sing nie. Hy wil grootskool toe om ‘n ambag te leer, en hy wil hê sy sussie Maja moet in pleegsorg gaan. Wanneer hulle pa nugter is, gaan dit goed, maar as hy dronk is, slaan hy hulle.
Tog, as Maja hom die aand vra om vir oulaas te sing, besluit hy om aan Oupie se konsert mee te doen. Die konsert is ‘n reuse-sukses, maar dan slaan die gevreesde donker ding toe, sodat Maja moet hospitaal toe gaan. En op die ou end is Rupert se singery in meer as een opsig’n afskeid…
Vendor Information
- Store Name: Mengelmoeskardoes
- Vendor: Mengelmoeskardoes