SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
- You can only add books from one vendor at a time. You will need to place an order from the one vendor first before placing an order with another vendor.
Description
Terwyl ons stap haal Assad ‘n broodjie uit sy kosblik. Ek sien ‘n stukkie van wat hy wegsteek. Sou dit nie lekker wees as ons niks hoef weg te steek nie? “Wat as ons vir mense alles van onsself wys?” wonder ek skielik. “Soos die mense wat video’s maak vir TikTok en klomp foto’s sit op Instagram en …” “Jy dink enigeen wys alles van hulleself op TikTok?” sê Assad. “Of op Instagram?” Hy is seker reg. “Nee,” sug ek.
Vier tieners dra elkeen swaar aan ‘n geheim. Tot die noodlot hulle op ‘n vreemde pad saamgooi en hulle mekaar se lewens op ‘n magiese wyse aanraak.
Vendor Information
- Store Name: MimiReads
- Vendor: MimiReads
-

Wilde Klawer – Vita du Preez
Vendor: MimiReads
R119,00 -

Springboekie – Fanie Viljoen
Vendor: MimiReads
R139,00 -

Die Fantastiese Mevrou Smit – Elizabeth Wasserman
Vendor: MimiReads
R199,00 -

Reg In Die Middel Van Nêrens – Nellie Alberts
Vendor: MimiReads
R129,00 -

Clint Fryer en die helde van Huis Hindernis: Die soektog – Anzil Kulsen
Vendor: MimiReads
R59,00












