Diere Maniere: Miekie Maak Haar Merk – Wendy Maartens

R79,00

Hierdie kopie is splinternuut

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo
  • Bundling per vendor - just add to cart
SKU: MB288 Categories: , ,
Book Condition: Brand New
ISBN: 9781776253883
Book Cover: Softcover
MimiReads

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Miekie is vandag kwaad.  En hoe dan ook anders met ‘n irriterende boetie en maats wat haar terg.  Maar Juffrou help haar op die regte pad.  Miekie verf ‘n pragtige muurskildery wat nie net die skoolmuur ophelder nie, maar ook haar bui.  Hierdie oulike verhaal oor ‘n vurige meerkatjie leer kinders dat alle emosies belangrik is.  Die belangrikste is egter ons reaksie op hoe ons voel.