SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
Description
In Die Tint van ons Toekoms ondersoek Johan Cilliers die psalms as wegwysers na oordenkings oor verwonding, verwondering en verwagting met die hoop dat dit die leser op ’n nuwe weg sal plaas, ’n nuwe toekoms tegemoet. In die psalms praat en bid, sug en sing mense hul hart voor God uit. Maar God praat daarin ook sy hart teenoor ons uit. In ’n sin is dit ’n gesprek van hart tot hart. Dis God wat ons uit die skadu’s van lyding en leed, verwonding en dood uitlei en ons toekoms algaande versadig met lig.
Vendor Information
- Store Name: MimiReads
- Vendor: MimiReads
-

Toe sê ek vir myself – Margaret Fourie
Vendor: MimiReads
R79,00 -

Sprokie-Perde: Sprankel Die Seeperdjie – Karen King
Vendor: MimiReads
R69,00 -

Eat less crap, Lose the fat – Sam Pease
Vendor: MimiReads
R79,00 -

Jaco Jacobs Se Groot Klop-Klop Grappieboek
Vendor: MimiReads
R89,00 -

Vetvry – Michelle Hayward
Vendor: MimiReads
R59,00












