Die Leeukuil – Klaas Steytler

R35,00

Toestand: Goed.
Tweede Hersiene Uitgawe, 14de druk, Human & Rousseau, 1997, Sagteband met omslag in plastiek – Roman – 192pp. SBN 9780798126243. Vorige Skool-eksemplaar.

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo from R69
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Good
ISBN:
Book Cover: Softcover
Share with friends:

Description

Die eerste roman onder Klaas Steytler se eie naam, Die Leeukuil, vertel die verhaal van ‘n pa (Sakkie Morgan) wat net na ses jaar uit die tronk vrygelaat is. Sonder die medewete van sy voormalige vrou neem hy sy dertienjarige diabetiese seun Daniël op sy verjaarsdag op ‘n naguitstappie na Hillbrow, onbewus van Daniël se siektetoestand en die noodsaaklikheid van medisyne.

In hul gesprekke met mekaar beweeg vader en seun van oppervlakkige gesprekke na selfopenbaring, en die nag word een van verantwoordbaarheid, selfondersoek en insig. Die noodlot en die gevolge van dade kan egter nie ontduik word nie. Die seun sterf, die hof verwerp Sakkie se weergawe van die gebeure, en hy word opnuut gevonnis, hierdie keer vir drie jaar. In die slothoofstuk ontmoet vader en moeder ‘n paar jaar later by die kind se graf, steeds wêrelde van mekaar verwyder.

Die titel van die boek is simbolies van die hellevaart wat vader en seun saam onderneem en die eensaamheid en onbegrip wat die mens in sy verhoudings met ander kenmerk. – Wikipedia

Vendor Information