SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Die 4 Pilare Van Leierskap deur John C. Maxwell is ‘n noodsaaklike gids vir suksesvolle leierskap. Maxwell ondersoek die vier kritieke terreine van leierskap: verhoudings, toerusting (opleiding), leierskap en gesindheid. Hy beantwoord kritieke vrae oor elke area en wys hoe doelgerigte leierskap jou kan help om sukses vinniger te behaal.