Cul-de-sac vir Terida – Nita Griessel

R15,00

Preloved. Very good condition. No loose pages, no torn pages, no markings.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Very Good
ISBN: 978-0-7993-5730-1
Book Cover: Softcover
Mel's book shack

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Terida van Ath besluit om haarself te bederf met ‘n besoek aan Griekeland, haar pa se vaderland. Getrou aan haar impulsiewe geaardheid tref sy nie vooraf reëlings vir verblyf of ‘n toerprogram nie.

Toe ‘n krisis haar in die vreemde tref, is sy in ‘n groot penarie. Gelukkig help ‘n baie aantreklike maar onverbiddelike swartkopman haar.

Sy word noodgedwonge deel van die skatryk Dimitri Niotis se huishouding. Hy is ‘n hoogsbeduiwelde Griekse aristokraat wat nie skroom om haar die leviete voor te lees nie. Saam met hom bly sy formidabele ouma, Zenia, en sy lieftallige seuntjie, Carlos wat sonder die liefde van ‘n ma moet grootword.

Boonop loop sy weer vir Michalos Canberara raak – die man wat op die vliegtuig langs haar gesit het en haar met komplimente oorlaai het…

Vendor Information